Negosiemark ‘n besoek werd

Die negosiemark wat onlangs by die NG Kerk Pietersburg-Noord gehou is, het aan inwoners ‘n geleentheid gebied om winskopies by die verskeidenheid stalletjies wat op die kerkterrein opgerig is, uit te soek. Vars groente en vrugte, tuisgebak en handgemaakte items het aandag getrek terwyl die wit oli­fanttafel ook goed ondersteun is. Storie en foto’s: BARRY …

Die negosiemark wat onlangs by die NG Kerk Pietersburg-Noord gehou is, het aan inwoners ‘n geleentheid gebied om winskopies by die verskeidenheid stalletjies wat op die kerkterrein opgerig is, uit te soek.
Vars groente en vrugte, tuisgebak en handgemaakte items het aandag getrek terwyl die wit oli­fanttafel ook goed ondersteun is.

Storie en foto’s: BARRY VILJOEN
>>barryv.observer@gmail.com

Johan du Plooy bou modelle met sy driedimensionele drukker.
Tesh Chivazve spog met sy kunswerke uit afvaldraad.
Exit mobile version