EntertainmentLifestyle

Amanda Strydom kom kuier in Polokwane

Van die bekende liedjies wat Amanda sing is: Taal van my hart, Pelgrimsgebed en Rock in my Taal.

POLOKWANE – Op Donderdag, 18 Julie, om 18:30 tree die bekende sanger, dramaturg en aktrise, Amanda Strydom by die N.G. Kerk Pietersburg-Oos in Betzstraat 97 op. Van die bekende liedjies wat Amanda sing is: Taal van my hart, Pelgrimsgebed en Rock in my Taal. Die koste van die kaartjies beloop R130 en sluit sop en sjerrie na afloop van die vertoning in. Kaartjies is beskikbaar by die kerkkantoor (015) 295 8849, asook by Rhodesdriftstraat 9 (Hampton Court Kantoorblok) in Bendor (015) 296 0851.

For more breaking news follow us on Facebook Twitter Instagram or send us a message on WhatsApp 079 418 4404

Related Articles

Back to top button