[KYK] Nataniël kuier in stad, maar… hier is die reëls

Nataniël besoek Polokwane op 23 Februarie om 19:30 met sy Nataniël Unplugged-vertoning.

POLOKWANE – Flambojant, met sy pittige sêgoed besoek Nataniël Polokwane dié Saterdagaand. Die optrede vind plaas by Hoërskool Pietersburg in Dorpstraat en begin om 19:30.

Nataniël praat oor plakkies, kortbroeke en sommer alles en nog meer:

Bespreek jou kaartjie by https://itickets.co.za/events/409857

maretha@nmgroup.co.za

For more breaking news follow us on Facebook Twitter Instagram or send us a message on WhatsApp 079 418 4404
Exit mobile version