Moedersdagkaartjies met liefde gemaak

Inwoners van Polokwane Nasorgsentrum vir Volwasse Intellektueel Gestremdes het verlede week Moedersdagkaartjies gemaak en hulle eie boodskappe geskryf. Volgens Saartjie du Toit, sentrummatrone, het almal dit baie geniet en was inwoners baie opgewonde om hulle kaartjies uit te deel aan die spesiale moeder of moederfiguur in hul lewens. Storie en foto’s: KAREN VENTER >>karen@observer.co.za

Inwoners van Polokwane Nasorgsentrum vir Volwasse Intellektueel Gestremdes het verlede week Moedersdagkaartjies gemaak en hulle eie boodskappe geskryf.
Volgens Saartjie du Toit, sentrummatrone, het almal dit baie geniet en was inwoners baie opgewonde om hulle kaartjies uit te deel aan die spesiale moeder of moederfiguur in hul lewens.

Storie en foto’s: KAREN VENTER
>>karen@observer.co.za

Alex Taylor is baie trots op die Moedersdagkaartjie wat hy self gemaak het.
Charlie Molekoa en Maneka Maleka met hulle kaartjies.

Related Articles

Back to top button