Verewig Moedersdag­oomblikke by Mall of the North met foto’s

Die grootste Moedersdaggeskenk bly kosbare herinneringe en spesiale oomblikke van ma en haar kroos. Inwoners het nou die geleentheid om die spesiale oomblikke met foto’s vas te vang by Mall of the North se fotohoekie op 12 Mei en selfs op Moedersdag, 13 Mei. Die fotohoekie sal die twee dae van 10:00 tot 17:00 regoor …

Die grootste Moedersdaggeskenk bly kosbare herinneringe en spesiale oomblikke van ma en haar kroos.
Inwoners het nou die geleentheid om die spesiale oomblikke met foto’s vas te vang by Mall of the North se fotohoekie op 12 Mei en selfs op Moedersdag, 13 Mei.
Die fotohoekie sal die twee dae van 10:00 tot 17:00 regoor die Game ingang beskikbaar wees. Milady’s en Fragrance Boutique gee boonop beperkte geskenkbewyse vir diegene wat van die unieke geleentheid gebruik maak.
Mart-Mari Aucamp van i 2 i Photography neem die foto’s. ‘n A5 -foto kos R60, ‘n A4-foto R90 en ‘n A3-foto slegs R150.
Moenie die geleentheid misloop nie.

Stay in the know. Download the Caxton Local News Network App here.
Exit mobile version