[FOTO’S/VIDEO] Noordelikes kuier lekker by jaareindfunksie

Kyk gerus na die kreet en foto’s van die prysuitdeling.

POLOKWANE – Noordelikes Rugby Klub het hul jaareindfunksie en prysuitdeling gehou op Vrydag, 18 November. Tydens die geleentheid is spelers, bestuur en afrigters beloon vir hul harde werk gedurende die jaar.

Marulaboom het die gaste vermaak terwyl die spelers die kans gegun is om hul kreet te doen.  Kyk gerus na die kreet en foto’s van die prysuitdeling.

[Sensitiewe Beeldmateriaal]

maretha@nmgroup.co.za

For more breaking news visit us on ReviewOnline and CapricornReview or follow us on Facebook or Twitter

 

Exit mobile version