EntertainmentLifestyle
Maskers en kostuums vir Halloween
Country Blue se Blue Pepper Pub het op 31 Oktober gegons tydens die Halloween-partytjie wat daar aangebied is.
POLOKWANE – Country Blue se Blue Pepper Pub het op 31 Oktober gegons tydens die Hallo-ween-partytjie wat daar aangebied is.
Gaste was in skrikwekkende en unieke uitrustings geklee en het tot laatnag gedans.
Die wenners van die beste uitrustingskompetisie were Theresa Swanepoel en Fred Coetzee.