EntertainmentLifestyle

Spelers geniet N.G. Kerk se gholfdag

DIE N.G. Hulp en Hoop Gemeenskapskerk het verlede naweek sy jeug gholfdag by die Kameeldoring Gholfbaan gehou om fondse in te samel vir alle jeug- en jeugverwante projekte van dié kerk

DIE N.G. Hulp en Hoop Gemeenskapskerk het verlede naweek sy jeug gholfdag by die Kameeldoring Gholfbaan gehou om fondse in te samel vir alle jeug- en jeugverwante projekte van dié kerk. Die gees was goed en almal het die dag terdeë geniet.

Die kerk bedank die volgende borge: Africa Sand & Klip, Afana Cash Loans, A. Koekemoer, Adri Hattingh, BB Auto, Bosveld Elektries, Bosman Juweliers, Coca Cola, Dawie Korf, Dewald de Beer, 3@1, Dros, Eranje Makelaars, EAS Pork, E.J. Honiball Prokureur, Elandri kelders, El Auto, Elna Rossouw, Ernie Blount, Ferrum Paneelkloppers, Gawie de Wet, Garrun Makelaars, Jannie de Beer, J.J. le Roux, Liana Spies, Martie Viljoen, Mielies Schoeman, Noord Grasdakke, Oaks Pub en Grill, Potties Diesel, Postnet, Powerbake, PPRus apteek, Quatro Pack Rolanda Nel, Snack a Juice, Seeff, SSS Transport, Trackstar, Tony’s Cash & Carry, Torga Optical, Wiese, Wimpy, Wimpie van Dyk Homes, Zebediela Bricks, Specksavers en alle anonieme borge.

Leon en Tienie Koekemoer was derde. Regs is Louis Cangueiro.
Leon en Tienie Koekemoer was derde. Regs is Louis Cangueiro.
Die dag is gewen deur Pottie Potgieter en Freddie van Wyk met 53 punte. Regs is Louis Cangueiro.
Die dag is gewen deur Pottie Potgieter en Freddie van Wyk met 53 punte. Regs is Louis Cangueiro.

You can read the full story on our App. Download it here.

Related Articles

Back to top button