EntertainmentLifestyle

Innibos 2014

Die Innibos Afskopkonsert het veel meer mense getrek as in die verlede. Of so het dit gelyk.

Die Innibos Afskopkonsert het veel meer mense getrek as in die verlede. Of so het dit gelyk.

Duisende mense het hul sitplekke ingeneem om na die heerlike musiek van bekende sangers te kom luister, saam te sing en die heupe te swaai.
Die afskopkonsert se sangers was Karlien van Jaarsveld, Snotkop, Gerhard Steyn, Dr Victor en vele meer. Pieter Koen het ook as aankondiger diens gedoen.

Daar word uitgesien na ‘n groot konsert vannaand wanneer Theuns Jordaan, Elvis Blue, Emo Adams, Sorina, Arno Jordaan en Nicholis Louw die verhoog gaan skud.

 

Related Articles

 
Back to top button