School sportSport

Pietie-langasems haal uit en wys

Hoërskool Pietersburg (PHS) het Maandag, 14 Augustus aan die jaarlikse Noordstreek Interhoër Landloop gaan deelneem.

POLOKWANE – Vanjaar se kompetisie was deur Hoërskool Louis Trichardt aangebied wat gesorg het vir ‘n asemrowende geleentheid tussen die berge.
Sewe skole het aan die Noordstreek Interhoër deelgeneem: PHS, HTS Tom Naudé, Curro Northern Academy, Hoërskool Louis Trichardt, Hoërskool Merensky, Hoërskool Ben Vorster en Hoërskool Eric Louw.
Uitslae:
Junior seuns:
A-afdeling:
1. PHS A
2. Northern Academy A
3. Louis Trichardt A
4. Ben Vorster A
B-afdeling:
1. PHS B
Uitstaande atlete in hierdie item was Marco Pratt wat derde plek neem in ‘n tyd van 19:25,02. Juan Greyson het vierde plek geneem in ‘n tyd van 20:08;55 en Michael Stopforth het die vyfde plek opgeraap.
PHS se B-span het in hierdie item daarin geslaag om ander skole se A-spanne te klop.
Junior meisies:
A-afdeling:
1. Northern Academy A
2. PHS A
3. Ben Vorster A
4. Louis Trichardt A
5. Eric Louw A
B-afdeling:
1. PHS B
2. Louis Trichardt B
3. Eric Louw B
Uitstaande atlete in hierdie item was Sarisa van der Goot, Simone Pratt en Louise du Preez.
Senior seuns:
A-afdeling:
1. Northern Academy A
2. Merensky A
3. PHS A
4. Louis Trichardt A
5. Ben Vorster A
6. Eric Louw A
B-afdeling:
1. Northern Academy B
2. Louis Trichadt B
3. PHS B
4. Louis Trichardt C
Uitstaande atlete in hierdie kategorieë was Christiaan Stroebel wat met ‘n tweede plek in ‘n tyd van 16:37,77 spog. Tewis Willemse het vyfde plek geneem in ‘n tyd van 16:51,14.
Senior meisies:
A-afdeling:
1. Merensky A
2. PHS A
3. Louis Trichardt A
4. Ben Vorster A
5. Northern Academy A
B-afdeling:
1. PHS B
Uitstaande atlete in die item was Louise Schutte wat met ‘n tweede plek spog in ‘n tyd van 20:11,40.
Aflosse:
Junior seuns:
1. Northern Academy A
2. Northern Academy B
3. PHS A
4. Ben Vorster A
5. PHS B
6. PHS C
7. Louis Trichardt A
Junior meisies:
1. Northern Academy A
2. Louis Trichardt A
3. PHS B
4. PHS A
5. Northern Academy B
6. Eric Louw A
7. Ben Vorster A
Senior seuns:
1. Northern Academy A
2. PHS A
3. Merensky A
4. Northern Academy B
5. Eric Louw A
6. Louis Trichardt A
7. Tom Naude A
Senior meisies:
1. Merensky A
2. PHS A
3. Louis Trichardt A
4. Ben Vorster A
5. Northern Academy A
6. Louis Trichardt A
Algehele uitslae:
Meisies:
A-afdeling:
1. PHS A (73)
2. Northern Academy (94)
3. Ben Vorster (129)
4. Louis Trichardt (138)
B-afdeling:
1. PHS B (138)
Seuns:
A-Afdeling:
1. PHS A (73) en Northern Academy A(73)
2. Louis Trichardt A (171)
3. Ben Vorster (230).
Gekombineerde uitslae en groottotaal:
A-afdeling:
1. PHS A (146)
2. Northern Academy (167)
3. Louis Trichardt (309)
4. Ben Vorster (359)
B-afdeling:
1. PHS B (394)

riana@nmgroup.co.za

For more breaking news visit us on ReviewOnline and CapricornReview or follow us on Facebook or Twitter

Related Articles

Back to top button