School sportSport

Rugby-, netbal-askie by Tommies

Die rugby- en netbaluitslae is as volg

POLOKWANE – Die rugby- en netbalspelers van Hoër Tegniese Skool Tom Naudé en Hoërskool Frans du Toit het mekaar Saterdag die stryd op Tom Naudé se bane en velde aangesê.

Rugbyuitslae:

• o/14A – Tom Naudé wen 39-0.

• o/15A – Tom Naudé verloor 16-12.

• o/16A – Tom Naudé verloor 29-24.

• Tweedespan – Tom Naudé wen 29-0.

• Eerstespan – Tom Naudé wen 48-24.

Netbaluitslae:

• o/14A – Tom Naudé verloor 8-5.

• o/14B – Tom Naudé verloor 15-3.

• o/15A – Tom Naudé verloor 9-7.

• o/15B – Tom Naudé verloor 16-12.

• o/16 – Tom Naudé verloor 8-5.

• Tweedespan – Tom Naudé verloor 18-1.

• Eerstespan – Tom Naudé verloor 18-1.

maretha@nmgroup.co.za

For more breaking news visit us on ReviewOnline and CapricornReview or follow us on Facebook or Twitter

Related Articles

Back to top button