School sportSport

Osies is vurig op die tennisbaan

Leerders van Oosskool het Vrydagmiddag, kort nadat die laaste skoolklok vir die week gelui het, hul tennisklere aangetrek en begin opwarm vir die tennisproewe.

POLOKWANE –  Dié proewe is by die Polokwane Tennisbane gehou en 42 leerders van gr. 2 tot gr. 7 het daaraan deelgeneem.

Liandré Gouws maak seker sy slaan die bal raak.
Liandré Gouws maak seker sy slaan die bal raak.
Robin Oberholzer veg hard vir haar plek in die span.
Robin Oberholzer veg hard vir haar plek in die span.
Dian Nell hou sy oog op die bal om seker te maak hy slaan hom raak.
Dian Nell hou sy oog op die bal om seker te maak hy slaan hom raak.
Juan Dreyer konsentreer om die bal raak te slaan.
Juan Dreyer konsentreer om die bal raak te slaan.
Zuhan Labuschagne speel met gemak.
Zuhan Labuschagne speel met gemak.
Shané Visser in aksie op die tennis baan.
Shané Visser in aksie op die tennis baan.
Carli Becker kry eers haar oog in voor sy afslaan.
Carli Becker kry eers haar oog in voor sy afslaan.

maretha@nmgroup.co.za

Related Articles

Back to top button