School sportSport

Akademie Reformia spog met nuwe fietsrybaan

Akademie Reformia het onlangs hulle splinternuwe fietsrybaan ingehuldig met 'n fietsrybyeenkoms.

POLOKWANE – Leerders van verskeie skole in die stad was genooi om saam met hulle die dag te kom geniet. Onder die span kranige fietsryers wie saam aan die vriendelike wedstryd kom deelneem het om die nuwe fietsrybaan in te wy was Suid-Afrika se top fietsryer in haar ouderdomsgroep, Marili Nel.

Die mikpunt van die dag was om terugvoer van al die fietsryers in te win oor die nuwe baan asook enige voorstelle wat hulle het oor hoe die baan verbeter kan word in die toekoms.

calvyn@nmgroup.co.za

Related Articles

Back to top button