POLOKWANE – Na maande se voorbereiding en afwagting, is die BB Motor Group Bosveld Intervarsity-beker uiteindelik hier.
HTS Tom Naudé 1st rugbyspan
Kobus de Meyer en AB Heyns is HTS Tom Naudé se eerste rugby spanafrigters. De Meyer vertel dat PHS op papier die beter span is, maar dat Tom Naudé nie onderskat moet word nie. “Ons gaan nie terugstaan nie. Hulle moet nie vir een oomblik dink dat dit ‘n maklike wedstryd gaan wees nie. Helde kan ook val. Ons het ‘n sterk span en baie ondersteuning van familie en vriende.”
PHS 1st rugbyspan
PHS se hoofafrigter, Freek Romijn vertel dat die manne hard geoefen het en dat hulle reg is vir die kragmeting teen HTS Tom Naudé.
Volgens Romijn is dit belangrik dat die spelers die wedstryd geniet. “Wen is ook belangrik, maar die wedstryd moet in ‘n goeie gees gespeel word.”
Die span wat Saterdag uitdraf is hiernaas.
Rugbyprogram vir Saterdag, 21 Mei:
09:00: A-field: 0/14A B-field: o/15B
10:00: A-field: 0/15A B-veld: Third team
11:10: A-field: second team
12:20: A-field: u/16A
13:30: Old learners
14:30: First teams.
HTS Tom Naudé 1ste netbalspan:
PHS 1ste netbalspan:
Netbalprogram vir Saterdag, 21 Mei:
09:00 Baan 1: o/u-14A Baan 2: o/u-16A
19:30 Baan 1: o/u-15A Baan 2: o/u-17
10:00 1ste / 1st