School sportSport

HTS/PHS eerstespanne belowe kookwater-aksie hierdie Saterdag

Die name van altwee skole se netbal en rugbyspanne asook die program kan hier gesien word.

POLOKWANE – Na maande se voorbereiding en afwagting, is die BB Motor Group Bosveld Intervarsity-beker uiteindelik hier.

 

HTS Tom Naudé 1st rugbyspan

Kobus de Meyer en AB Heyns is HTS Tom Naudé se eerste rugby spanafrigters. De Meyer vertel dat PHS op papier die beter span is, maar dat Tom Naudé nie onderskat moet word nie. “Ons gaan nie terugstaan nie. Hulle moet nie vir een oomblik dink dat dit ‘n maklike wedstryd gaan wees nie. Helde kan ook val. Ons het ‘n sterk span en baie ondersteuning van familie en vriende.”

PHS 1st rugbyspan

PHS se hoofafrigter, Freek Romijn vertel dat die manne hard geoefen het en dat hulle reg is vir die kragmeting teen HTS Tom Naudé.
Volgens Romijn is dit belangrik dat die spelers die wedstryd geniet. “Wen is ook belangrik, maar die wedstryd moet in ‘n goeie gees gespeel word.”
Die span wat Saterdag uitdraf is hiernaas.

Rugbyprogram vir  Saterdag, 21 Mei:

09:00:                A-field: 0/14A                                  B-field: o/15B

10:00:                A-field: 0/15A                                   B-veld: Third team

11:10:                 A-field: second team

12:20:                A-field: u/16A

13:30:               Old learners

14:30:               First teams.

 

HTS Tom Naudé 1ste netbalspan:

PHS 1ste netbalspan:

Netbalprogram vir  Saterdag, 21 Mei:

09:00                Baan 1: o/u-14A                                Baan 2: o/u-16A
19:30                 Baan 1: o/u-15A                                Baan 2: o/u-17
10:00                 1ste / 1st

 

maretha@nmgroup.co.za

Related Articles

Back to top button