POLOKWANE – Die 2de netbalspanne van Curro Heuwelkruin en Eagle’s Nest Christian School het op Mei 17 teen mekaar in die jongste Limpopo hoërskole netballiga rondte gespeel.
Uitslae van wedstryd:
o/14 – Heuwelkruin 20 – 6 Eagle’s Nest
o/15 – Heuwelkruin 21- 3 Eagle’s Nest
o/17 – Heuwelkruin 20 – 3 Eagle’s Nest (vriendskaplike wedstryd)
1ste span – Heuwelkruin 51 – 1 Eagle’s Nest
Sien foto’s van die netbalwedstryde onder:
![](https://images.caxton.co.za/wp-content/uploads/sites/68/2016/05/IMG_4304-Medium-800x533.jpg)