School sportSport

Kruinies bobaas op netbalveld

Die 2de netbalspanne van Curro Heuwelkruin en Eagle’s Nest Christian School het op Mei 17 teen mekaar in die jongste Limpopo hoërskole netballiga rondte gespeel. Sien die uitslae van wedstryde.

POLOKWANE – Die 2de netbalspanne van Curro Heuwelkruin en Eagle’s Nest Christian School het op Mei 17 teen mekaar in die jongste Limpopo hoërskole netballiga rondte gespeel.

Uitslae van wedstryd:

o/14 – Heuwelkruin 20 – 6 Eagle’s Nest

o/15 – Heuwelkruin 21- 3 Eagle’s Nest

o/17 –  Heuwelkruin 20 – 3 Eagle’s Nest (vriendskaplike wedstryd)

1ste span – Heuwelkruin 51 – 1 Eagle’s Nest

Sien foto’s van die netbalwedstryde onder:

roelof@nmgroup.co.za

 

 

Related Articles

Back to top button