Kia Bosveld Rugbyfees 3de ronde: dié spanne in aksie

Die derde ronde van die vyfde KIA Bosveld Rugbyfees op16 September.

POLOKWANE – Die derde ronde van die vyfde KIA Bosveld Rugbyfees – Hoërskool Pietersburg (PHS) rugbyvelde hierdie Woensdag, 16 September.

LAERSKOLE

12:30 – 13:20  Krugerpark vs Noordskool

15:40 – 16:30  Suidskool vs Oosskool (finaal)

HOëRSKOLE

13:20 – 14:30  Tom Naudé vs Rangers

14:30 – 15:40  Nylstroom vs Merensky

16:40 – 17:50  Louis Trichardt vs Frans du Toit

17:50 – 19:00  Barbarians vs Frikkie Meyer

19:20 – 20:30 PHS vs Hans Strijdom (finaal)

Sien meer foto’s en uitslae van die 2de ronde

For more breaking news visit us on ReviewOnline and CapricornReview or follow us on Facebook or Twitter
Exit mobile version