POLOKWANE – Die tweede ronde van die vyfde KIA Bosveld Rugbyfees – Hoërskool Pietersburg (PHS) rugbyvelde hierdie Woensdag, 9 September.
LAERSKOLE
12:30 – 13:20 Suid vs Noord
13:20 – 14:10 Krugerpark vs Oos
HOëRSKOLE
14:10 – 15:20 Rangers vs Nylstroom
15:20 – 16:30 Tom Naudé vs Frans du Toit
16:30 – 17:40 Barbarians vs Frikkie Meyer
17:40 – 18:50 Hans Strijdom vs Merensky
18:50 – 20:00 PHS vs Louis Trichardt