School sportSport

Osies aangewys as Limpopo-wenners

Laerskool Pietersburg-Oos (Oosskool) se netbalspanne het deelgeneem aan Limpopo ligawedstryde en die o/13A-span is as Limpopo wenners aangewys.

POLOKWANE – Laerskool Pietersburg-Oos (Oosskool) se netbalspanne het deelgeneem aan Limpopo ligawedstryde en die o/13A-span is as Limpopo wenners aangewys.

Die o/12A-span is as naaswenners aangewys.

Die twee spanne neem op 25 Julie in Waterkloof aan die Noordvaal-kampioenskappe deel.

Chané Pennells, Abby de Jager en Leana Swarts van die o/12-span is ook in die provinsiale netbalspan opgeneem.

Die o/12A-netbalspan van Oosskool is as Limpopo-naaswenners aangewys. Voor is Michlan Groenewald, Megan Veldman, Cari Schulenberg en Abby de Jager. Agter is Abigail Wagner, Chané Pennells, Cameron Dunkley en Leana Swarts. Hul afrigter, Rita Gadney is saam met hulle.

For more breaking news visit us on ReviewOnline and CapricornReview or follow us on Facebook or Twitter
For more breaking news visit us on ReviewOnline and CapricornReview or follow us on Facebook or Twitter

Related Articles

Back to top button