Sportdag vol pret by Triegies

Laerskool Louis Trichardt en Laerskool Krugerpark van Mokopane het mekaar op die rugbyvelde en netbalbane by Laerskool Louis Trichardt gepak verlede week.

LOUIS TRICHARDT – Laerskool Louis Trichardt en Laerskool Krugerpark van Mokopane het mekaar op die rugbyvelde en netbalbane by Laerskool Louis Trichardt gepak verlede week.

Die wedstryde het direk na skool begin en al die spelers was baie opgewonde oor dié sportdag. Alhoewel dit net vriendskaplike wedstryde was het die spelers nogsteeds hul harte uitgespeel en hulle skole se naam hoog gehou.

Rugbyuitslae teen Laerskool Krugerpark:

• o/9-B wen 27–0

• o/9-A verloor 10-8

• o/10-A wen 12– 0

• o/11-A verloor 24-0

• Derdespan verloor 15-12

• Tweedespan verloor 12-0

• Eerstespan verloor 14-12

Netbaluitslae teen Laerskool Krugerpark:

• o/8-A verloor 7-0

• o/8-B wen 3–2

• o/9-A wen 7–2

• o/9-B verloor 8-0

• o/10-A gelykop 7–7

• o/10-B gelykop 2–2

• o/11-A gelykop 4–4

• o/11-B verloor 4-0

• o/12-A wen 6–3

• o/12-B wen 6–5

• o/13-A wen 15–6

• o/13-B wen 6–1.

Exit mobile version