Medaljies vir JKA-karatekas

JKA Pietersburg Karateklub het 11 karatekas, wat in die JKA Limpopospan is na die kampioenskappe gestuur en ses van hulle het medaljes verower.

POLOKWANE – Die JKA Suid-Afrikaanse Karatekampioenskap het op 17 en 18 Mei in Johannesburg plaasgevind met meer as 3 000 karatekas van nege provinsies wat oor die twee dae deelgeneem het.

JKA Pietersburg Karateklub het 11 karatekas, wat in die JKA Limpopospan is na die kampioenskappe gestuur en ses van hulle het medaljes verower.

“Ons as klub is baie trots op die karatekas wat deelgeneem het,” het afrigter en eienaar, sensei Piet van Rensburg opgemerk.

For more breaking news follow us on Facebook Twitter Instagram or join our WhatsApp group
You can read the full story on our App. Download it here.
Exit mobile version