Local sport

HPP, Krugerpark-swemmers klief deur die water

Talle swemmers van dié skole het hulle persoonlike beste tye by ‘n onlangse swemgala op Mokopane verbeter.

MOKOPANE – Ongeveer 260 swemmers van die provinsie het onlangs aan die Southern sprint swemgala deelgeneem wat by Hoërskool Piet Potgieter aangebied is.

Talle rekords is tydens die byeenkoms opgestel:

  • Stephanie Dannhauser (HPP) behaal ‘n tweede plek in die 50m borsslag en verbeter haar tyd met 3,32 sekondes. Stephanie het ook ‘n tweede plek in die 100m rugslag behaal, en haar tyd met 1,39 sekondes verbeter. 
    Stephanie Dannhauser (HPP)
  • Carla Dannhauser (HPP) swem ‘n eerste plek los in die 100m rugslag en verbeter haar tyd met 3,13 sekondes.
Carla Dannhauser (HPP)
  • Carmi Schoeman (HPP) het twee eerste plekke behaal en verbeter haar tyd in die 200m wisselslag met 4,83 sekondes en 1,04 sekondes in die 50m vlinderslag.
Carmi Schoeman (HPP)
  • Emma-Lee Claassen (KP) het ‘n eerste plek verower in die 50m vryslag en haar tyd met 2,03 sekondes verbeter.
Emma-Lee Claassen (KP)
  • Marné Truter en Marnus Truter (KP) het hulle tye ook verbeter. Marné het in die 100m rugslag haar tyd met 8,31 sekondes verbeter terwyl Marnus sy tyd in die 100m rugslag met 2,99 sekondes verbeter het.
Marné Truter en Marnus Truter (KP)
  • Aldo Vorster (KP) het ‘n eerste plek los geswem in die 50m rugslag en sy tyd met 0,93 sekondes verbeter.
Aldo Vorster (KP)
  • Avah Smit (KP) het eerste geëindig in die 100m rugslag en haar tyd met 6,99 sekondes verbeter.
Avah Smit (KP)
  • Petri Grobler en Jadine Grobler (KP) het uitmuntende prestasies behaal. Petri verower ‘n eerste plek in die 200m wisselslag en verbeter sy tyd met 10,17 sekondes. Jadine het haar tyd in die 200m wisselslag met 18,36 sekondes verbeter.
Petri Grobler en Jadine Grobler (KP)
  • Shaun Teich het ‘n tweede plek verower 50m vryslag en sy tyd met 2,37 sekondes verbeter. Hy het ook ‘n tweede plek behaal in die 200m wisselslag en sy tyd met ‘n ongelooflike 13,92 sekondes verbeter. In die 100m borsslag swem Shaun ‘n eerste plek los en verbeter sy tyd met 0,51 sekondes.
For more breaking news follow us on Facebook Twitter Instagram or join our WhatsApp group

You can read the full story on our App. Download it here.

Raeesa Sempe

Raeesa Sempe is a Caxton Award-winning Digital Editor with nine years’ experience in the industry. She holds a Bachelor’s Degree in Media Studies from the University of the Witwatersrand and started her journey as a community journalist for the Polokwane Review in 2015. She then became the online journalist for the Review in 2016 where she excelled in solidifying the Review’s digital footprint through Facebook lives, content creation and marketing campaigns. Raeesa then moved on to become the News Editor of the Bonus Review in 2019 and scooped up the Editorial Employee of the Year award in the same year. She is the current Digital Editor of the Polokwane Review-Observer, a position she takes pride in. Raeesa is married with one child and enjoys spending time with friends, listening to music and baking – when she has the time. “I still believe that if your aim is to change the world, journalism is a more immediate short-term weapon." – Tom Stoppard

Related Articles

Back to top button