Local sportSport

Ruiters wys ul staal

Capricorn ruiters het goed presteer tydens die Waterberg Uithouritklub se kompetisie wat onlangs buite Modimolle gehou is.

POLOKWANE – Meer as 90 ruiters het aan die kompetisie deelgeneem.

Eerste dag se uitslae:

80 km junior ruiter:

Leone de Kok met haar perd Silvretta Brio kry ‘n eerste plek in ‘n tyd van 03:44:52. Die bes-voorbereid toekenning word ook hulle toegeken.

Danielle Breed met Pula behaal ‘n vierde plek.

Misha Piek met Bouwman Rafeek behaal ‘n vyfde plek.

Chane Labuschagne met Meluka behaal ‘n sesde plek.

Inge Prinsloo met Armar Rasheeka behaal ‘n sewende plek.

80 km liggewig:

Mariska van der Klashorst met haar perd El Kentara Rafeeq vat die eerste plek. Hulle voltooi die rit in 04:21:17.

80 km swaargewig:

Audrey Marais met haar perd Armar Dawar behaal ‘n derde plak met ‘n tyd van 04:29:40.

riana@nmgroup.co.za

 

You can read the full story on our App. Download it here.

Related Articles

Back to top button