Woeker met jou talent

Hoërskool Pietersburg het onlangs die geleentheid gekry om hul hokkie-stempel op jong hokkiespelers af te druk.

POLOKWANE –  Dié hokkespelers van laerskole in die stad is die kans gegun om hulle spel te verbeter asook tegnieke te bemeester.

“Die ontwikkeling van jong talent is baie belangrik en hoe jonger die kinders hoe makliker is dit om die regte tegniek by hulle te kweek,” vertel Ina van der Merwe, afriger.

riana@nmgroup.co.za

For more breaking news follow us on Facebook Twitter Instagram or send us a message on WhatsApp 079 418 4404
Exit mobile version