Local sportSport

Woeker met jou talent

Hoƫrskool Pietersburg het onlangs die geleentheid gekry om hul hokkie-stempel op jong hokkiespelers af te druk.

POLOKWANE –Ā  DiĆ© hokkespelers van laerskole in die stad is die kans gegun om hulle spel te verbeter asook tegnieke te bemeester.

ā€œDie ontwikkeling van jong talent is baie belangrik en hoe jonger die kinders hoe makliker is dit om die regte tegniek by hulle te kweek,ā€ vertel Ina van der Merwe, afriger.

riana@nmgroup.co.za

For more breaking news follow us on Facebook Twitter Instagram or send us a message on WhatsApp 079 418 4404

Related Articles

Check Also
Close
Back to top button