Local sportSport

Potties se atlete haal uit en wys by Loskop marathon

Die Loskop marathon is verlede naweek by Loskop Dam gehou en Potties Atletiekklub se atlete was daar.

MOKOPANE – Sarie Coetzee, een van die klub se top atlete, het haar 20ste Loskop marathon aangepak.

Sy het die ultra marathon vanaf Middelburg na die dam voltooi en gaan binnekort haar 21ste Comrades Marathon aandurf.

Deel van die Loskop marathon is die 21 km ‘wild challenge’ roete waar die atlete berg op en af hardloop. Die uitmergelende roete is met groot sukses deur Potties se atlete voltooi.

Voor is Cheraye Engelbrecht, Khatija Essack Hosea Seabela, Sarie Coetzee, Phillbret Seabela en Andrea Ferreira. Agter is Annemari Kruger, Retha Du Toit, Estelle Geerkens, Aubey Baloyi, Lindie Holtzhausen en Cecilia Ferreira.

Die uitslae was as volg:

50 km ultrawedloop

Estelle Geerkens: 04:40.

Phillbret Seabela: 05:04.

Aubrey Baloyi: 05:08.

Sarie Coetzee : 05:26.

Annemari Kruger: 05:26.

Elmarie Badenhorst: 05:28.

Gert Pretorius: 05:35.

Khatija Essack: 05:41.

Cheraye Engelbrecht: 05:57.

Hosea Seabela: 05:57.

Rudine Jansen van Niewenhuizen: 05: 58.

21 km wedloop

Lindie Holtzhausen: 02:07.

Cecilia Ferreira: 02:37.

Andrea Ferreira: 02:38.

Retha du Toit: 02:41.

Cas Badenhorst: 02:41.

Thelma Mawasha: 02:55.

Walter van Wyk: 03:12.

Shikoane Moloto: 03:23.

Joahnna Mawasha: 03:28.

Hennie Smit: 03:36.

Jaenie Bestier: 03:49.

Roseline Makgamotho: 04:16.

redakteur.bosvelder@nmgroup.co.za

For more breaking news visit us on ReviewOnline and CapricornReview or follow us on Facebook or Twitter

You can read the full story on our App. Download it here.

Related Articles

Back to top button