Bosveld SportLocal sportSport

Potties se 5-in-1 wedloop kaf gedraf

Die Potties Atletiekklub het Saterdag sy gewilde Oasis Hotel Potties 5-in-1 wedloop aangebied met meer as 500 atlete van heinde en verre wat kom deelneem het.

MOKOPANE – Die atlete het net na 06:00 die oggend agter die Mokopane Primary School weggespring vir ‘n 32 km, 21 km en 10 km wedloop. Daarna het die 5 km pretloop se atlete nader gestaan waar oud en jonk in goeie gees die korter roete deur die strate van Mokopane aangepak het.

Almal wat die wedloop voltooi het, het ‘n medalje ontvang.

Lees die volledige berig in vandeesweek se Bosveld Review. Hierby foto’s van die oggend se verrigtinge.

redakteur.bosvelder@nmgroup.co.za

For more breaking news visit us on ReviewOnline and CapricornReview or follow us on Facebook or Twitter

 

Related Articles

Back to top button