[VIDEO] Roedie Roets reg vir aksie

Review het met dié kampioen gesels net na ‘n oefensessie om uit te vind hoe hy voel oor die opkomende Fight Star MMA Kampioenskap.

POLOKWANE – Die stad se eie Internasionale Mixed Martial Arts (MMA) Wêreld kampioen Roedie Roets is vasbeslote om sy vaardigheid ten toon te stel by die Fight Star kompetisie wat einde Oktober plaasvind.

Review het met dié kampioen gesels net na ‘n oefensessie om uit te vind hoe hy voel oor die opkomende geleentheid:

Roedie deel van sy uitdagings met Review en hoe hy voorberei vir so ‘n groot kompetisie.

Wat beplan jy na die kompetisie en vir die toekoms?

 

Stoei is Roedie se voltydse beroep en hy vertel dat hy altyd by sport betrokke sal wees.

“Die lekkerste is natuurlik om te wen en die slegste is om te verloor,” vertel Roedie.

Roedie bedank graag se borge:

Die Fight Star Kompetisie vind plaas op 29 Oktober by Fightstar 20, St Marco Hall, 31 Asbes Street Laboria Polokwane. Kaartjies is by Computicket beskikbaar.

 

LEES MEER:

Local fighter brings home MMA world title

Roets ready to challenge for world title

 

maretha@nmgroup.co.za

For more breaking news visit us on ReviewOnline and CapricornReview or follow us on Facebook or Twitter

 

Exit mobile version