4×4 renbaan aksie

Die Limpopo 4x4 Mini Challenge Pretdag het Saterdag by die 4x4 baan plaasgevind.

POLOKWANE – Die weerstoestande was ideaal vir die pretdag waar 4×4 motoriste al vroegoggend die stof laat staan het.

Daar was ‘n reeks uitdagings vir al die deelnemers. Die kompetisies was in verskeie 4×4-klasse verdeel.

Die uitslae:

Gewysigde Klas:

• Eerste plek – Japie van Staden.

• Tweede plek – Bernard Ratmore.

• Derde plek – Reino Janse van Vuuren.

• Vierde plek – Thomas Swanepoel.

Standaard Klas:

• Eeste plek – Alwyn Groblaar.

• Tweede plek – Louwrens Britz.

• Derde plek – Chris Smit.

“Dit was ‘n heerlike dag van 4×4-pret.

“Ek glo almal wie deelgeneem het en al die toeskouers het die dag baie geniet,” vertel Martin Groenewald, organiseerder van die geleentheid.

maretha@nmgroup.co.za

Exit mobile version