Local sportSport

Skopboks atlete presteer by WMO

Atlete van die Limpopo Province Sport Karate-Kickboxing Academy (LPSKKA) in Polokwane het onlangs aan die World Martial Arts Organisation (WMO) Interprovinsiale Skopbokskompetisie aan die Oosrand deelgeneem.

POLOKWANE – Sensei Nico Myburg van LPSKKA sê: “Groot, klein, jonk, oud, nuwe en gesoute atlete het besonders goed presteer gedurende die kompetisie. Die afrigters verdien ook goud vir hulle harde werk met hierdie prestasie”.

Die volgende atlete het medaljes ontvang:

• Goud: André Joubert, Elize Pretorius, Cornelia Nel, Herman Niemann, Leandri Peyper (twee), Lee Kleynhans (twee) en Caitlen Mouton.

• Silwer: Jacques Niemann, Chris Joubert, André Joubert, Danny Janse van Vuuren, Kian Kleynhans, Jason Vogel (twee), Elize Pretorius, Cornelia Nel, Xander Steenkamp, Wian Deysel en Leandri Peyper.

• Brons: Chris Joubert, Kian Kleynhans en Petie Nel (twee).

Hulle volgende kompetisie is op 10 September in Kempton Park.

Die atlete is nou besig met voorbereiding vir die NMA/ISKA (Destiny 2016) SA Kampioenskappe wat in Kaapstad plaasvind op 1 en 2 Oktober.

maretha@nmgroup.co.za

Related Articles

Back to top button