Local sportSport

Kom sprei jou ‘vlerke’

Die Capricorn Modelvliegtuigklub nooi almal om 'n heerlike pretdag saam met hulle te kom geniet hierdie Saterdag.

POLOKWANE – Die Capricorn Modelvliegtuigklub nooi almal om ‘n heerlike pretdag saam met hulle te kom geniet.

Die pretdag is Saterdag om 09:00 en vind by hulle perseel in Diemeerstraat plaas. Toegang is gratis, so kom en geniet die tentoonstellings, onder andere “spot-landings”, sweef kompetisie en ‘n son vlug. Musiek en braaigeriewe beloof om hierdie ‘n wonderlike familiedag te maak.

Vir meer inligting kontak Johan du Plooy by 061 106 7007.

For more breaking news visit us on ReviewOnline and CapricornReview or follow us on Facebook or Twitter
For more breaking news visit us on ReviewOnline and CapricornReview or follow us on Facebook or Twitter

Related Articles

Back to top button