Families dryf saam vir ‘n goeie doel

DIE CVO Potgietersrus Skool het hul jaarlikse familie-gholfdag op 1 November by die Kameeldoring Gholfklub gehou.

MOKOPANE – DIE CVO Potgietersrus Skool het hul jaarlikse familie-gholfdag op 1 November by die Kameeldoring Gholfklub gehou.

Die dag was ‘n reuse sukses en die skool bedank die gholfklubbestuur, al die spelers, ouers en leerders vir hul ondersteuning.

Die dag is terdeë deur jonk en oud geniet en die jonger kinders wat nie deelgeneem het nie, is vermaak met verskeie speletjies, gesigverf en ‘n boeresportkompetisie.

Die skool bedank die volgende borge: Mercedes-Benz, Driehoek Voere, Hyundai, Marshall Developments, 3@1 Business Centre, Bradbury’s, Tyre Corporation, Rainbow Meat Group, Meat City, Riggsure, FTI, Shaun McGrath, Zebediela Bricks, Split Endz haarsalon, Oaks Pub & Grill, Micro Matica, Ipex Petroleum, Elbar Bande, Wimpy, Afrit, Mercurius Motors Commercial, Luvite, Steers, WD Malherbe, Midas, Euphoria Gholfklub, Eagle Pro Shop, El Auto, Nylpark Drankwinkel, NTK, Liquor Zone, Dynamic Transport, JS Venter Vervoer, Gerrit van Moerkerken, Huddy’s Bakery Supplies, Barbarian en Nylpark Minimart.

Groot dank ook aan die anonieme borge.

Exit mobile version