Local sportSport

Beste van die beste vereer by Zani’s

Die topgimnaste van Zani's Gimnastiekakademie is Dinsdagmiddag tydens die akademie se prysuitdeling vereer.

POLOKWANE – Die topgimnaste van Zani’s Gimnastiekakademie is Dinsdagmiddag tydens die akademie se prysuitdeling vereer.

“Ons is bitter trots op elke gimnas hier, maar daar is altyd ‘n paar uitblinkers vir wie ons erkenning wil gee,” het Zani Prinsloo, mede-eienaar van Zani’s Gimnastiekakademie, gesê.

Die groot eer van die jaar het aan Monique Oelofse gegaan wat die Joalette Botha Trofee vir die beste gimnas van die jaar ontvang het.

Oelofse, ‘n vlak ses ritmiese gimnas, het vyf goue medaljes by die Suid Afrikaanse Gimnasiekspele in Oktober gewen.

Trofeewenners, artistiese meisies:

• Beste vordering in vlak een, Elzoey de Beer.

• Beste vlak een gimnas, Liana Pragji.

• Beste vlak twee gimnas, Minnette Burger.

• Beste vlak drie gimnas, Cailin Menzies.

• Beste vlak vier tot ses gimnas, Lara Prenzler.

• Beste hoërskoolgimnas, Jeanie Hatzikyriacos.

• Hardste werker vlak vier tot ses, Xanri Steenkamp.

Trofeewenners, artistiese seuns:

• Hoogste apparaatpunt, Zuhan Labuschagne.

• Beste vlak een gimnas, Kgwarihla Ledwaba.

• Beste vordering vlak een, Marlo van Gent.

• Beste vlak twee gimnas in Limpopo, Sebastiaan Austin.

• Beste vlak twee gimnas nasionaal, Brendon O’Reilly.

• Beste vlak drie gimnas, Martin Botha.

•Vlak een gimnas met hoogste punte nasionaal, Pedri Neethling.

• Beste laerskoolgimnas, Caleb Braack.

• Beste hoërskoolgimnas, Liam Botha.

Trofee wenners, ritmiese gimnastiek:

• Beste vlak een o/7 gimnas, Mikaila Jacobs.

• Beste vlak een o/8 en o/9 gimnas, Ofille Hlabyago.

• Beste vlak een o/10 en o/11 gimnaste, Palesa Masemane en Caitlin Smith.

• Beste vlak een o/11 gimnas, Neo Mogoshoa.

• Beste vlak twee o/7 gimnas, Melchi Maponya.

• Beste vlak twee o/8 en o/9 gimnaste, Niane Coetzee, Schae Kaba en Rotondwa Maudu.

• Best vlak twee gimnas ouer as 10 jaar, Amo Maleka.

• Beste vlak drie gimnas, Siobhan Johannson.

• Meeste vordering vlak een tot drie, Keletso Montane.

• Beste Limpopo-gimnas, Marizaan Quin.

• Beste vlak vier tot ses laerskoolgimnas nasionaal, Juane Vorster.

• Beste vlak vier tot ses hoërskoolgimnas, Monique Oelofse.

• Hardste werker, Monene Kelly.

• Brave Heart Trofee, Marinette Vorster.

Trofeewenners, trampolien:

• Beste vlak een seunsgimnaste, Ruben Adlem en Deandro du Preez.

• Beste vlak een meisiesgimnas, Veroneque Lessing.

• Beste vlak twee seunsgimnas, Carlo Drotskie.

• Beste vlak twee meisiesgimnas, Lara Prenzler.

Related Articles

Back to top button