Local sportSport
Makhado-gimnaste in Lim-span
LOUIS Trichardt Gimnastiekklub se gimnaste het verlede Saterdag aan die Limpopo-gimnastiekkampioenskappe in Centurion deelgeneem en puik prestasies behaal.
LOUIS Trichardt Gimnastiekklub se gimnaste het verlede Saterdag aan die Limpopo-gimnastiekkampioenskappe in Centurion deelgeneem en puik prestasies behaal.
Hierdie klub se lede het ‘n ryk oes van 55 medaljes gewen.
Die gimnaste wat vir die Limpopo-span gekies is, sal van 8 tot 11 Oktober aan die Suid-Afrikaanse gimnastiekkampioenskappe in Belville deelneem.

Riëtte Visser.
At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!