MOKOPANE – Die kragmeting tussen Hoërskool Piet Potgieter en Hoërskool Frikkie Meyer van Thabazimbi het Saterdag op HPP plaas gevind.
Die wintersport uitslae is as volg:
Rugby:
o/14A : HPP 14 – 5 FM Sakkie Wessels (HPP speler van die wedstryd)
o/15A : HPP 7 – 38 FM Simpiwe Tjale (HPP speler van die wedstryd)
o/15B : HPP 22 – 0 FM Marco Bosch (HPP speler van die wedstryd)
o/16A : HPP 14 – 7 FM Franco du Toit (HPP speler van die wedstryd)
3des : HPP 5 – 7 FM Bradley Combrinck (HPP speler van die wedstryd)
2des : HPP 19 – 48 FM KC Beyliefedlt (HPP speler van die wedstryd)
1stes : HPP 25 – 39 FM Abrie v d Merwe (HPP speler van die wedstryd)
Hokkie / Hockey
o14A : HPP 2 – 0 FM Wilma Nel (HPP speler van die wedstryd)
o/15A : HPP 0 – 2 FM Elizmia de Wet (HPP speler van die wedstryd)
o/16A : HPP 3 – 1 FM Sharon Venter (HPP speler van die wedstryd)
2de : HPP 0 – 1 FM Simoné Fourie (HPP speler van die wedstryd)
1ste : HPP 1 – 0 FM Megan Bruwer (HPP speler van die wedstryd)
Frikkie Meyer het al die netbalwedstryde gewen.
redakteur.bosveld@nmgroup.co.za