Bosveld SportSport

Wintersport: HPP vs Frikkies

Die wintersport uitslae is as volg:

MOKOPANE – Die kragmeting tussen Hoërskool Piet Potgieter en Hoërskool Frikkie Meyer van Thabazimbi het Saterdag op HPP plaas gevind.

Die wintersport uitslae is as volg:

Rugby:

o/14A : HPP 14 – 5 FM    Sakkie Wessels (HPP speler van die wedstryd)

o/15A : HPP 7 –  38 FM   Simpiwe Tjale (HPP speler van die wedstryd)

o/15B : HPP 22 – 0 FM    Marco Bosch (HPP speler van die wedstryd)

o/16A : HPP 14 – 7 FM   Franco du Toit (HPP speler van die wedstryd)

3des : HPP   5 – 7 FM    Bradley Combrinck (HPP speler van die wedstryd)

2des :  HPP 19 – 48 FM  KC Beyliefedlt (HPP speler van die wedstryd)

1stes : HPP  25 – 39 FM  Abrie v d Merwe (HPP speler van die wedstryd)

Hokkie / Hockey

o14A : HPP 2 – 0 FM  Wilma Nel (HPP speler van die wedstryd)

o/15A : HPP 0 – 2 FM  Elizmia de Wet (HPP speler van die wedstryd)

o/16A : HPP 3 – 1 FM  Sharon Venter (HPP speler van die wedstryd)

2de :  HPP 0 – 1  FM  Simoné Fourie (HPP speler van die wedstryd)

1ste : HPP 1 – 0 FM  Megan Bruwer (HPP speler van die wedstryd)

Frikkie Meyer het al die netbalwedstryde gewen.

redakteur.bosveld@nmgroup.co.za

Related Articles

Back to top button