MOKOPANE – Franco Botha, ‘n gr. 8-leerder van Hoërskool Piet Potgieter (HPP), en Raymond Kockott, ‘n gr. 10-leerder van HPP, het hul persoonlike tye verbeter en ‘n plek in die finaal net-net gemis.
Heinrich Strydom, ‘n gr. 10-leerder van HPP, het ‘n gesogte vyfde plek in die 50 m rugslag en ‘n sesde plek in die 100 m rugslag losgeswem.
You can read the full story on our App. Download it here.