Langnag gholfdag spelers kuier van vroeg tot laat

HOëRSKOOL Piet Potgieter het onlangs sy jaarlikse Langnag gholfdag by die Kameeldoring Gholfklub gehou en die spanne het vroegoggend saamgetrek om te kyk of hulle 'n prys op die gholfbaan kan opraap.

MOKOPANE – HOëRSKOOL Piet Potgieter het onlangs sy jaarlikse Langnag gholfdag by die Kameeldoring Gholfklub gehou en die spanne het vroegoggend saamgetrek om te kyk of hulle ‘n prys op die gholfbaan kan opraap.

Die skool bedank die volgende borge wat die dag so ‘n groot sukses gemaak het en dit moontlik gemaak het om die dag in die buitelug te geniet: Audie Steel en Engineering, EPL, Barbarian, Borman, Snyman en Barnard, Debtsafe, Doen dit met Rian, Drive Thru Liquor, Eagar Motors, Elandri Kelders, El Auto Fruit and Veg City, Garrun Boere Makelaars, Klipspringer Slaghuis, Limpopo Kombuise, Meat City, MGM Motors, Morpiet, NTK, Nyl Stene, Obaro, Overland Liquor, PJP Sekuriteit, Rainbow Slaghuis, Renco Stihl, Roman’s Pizza, Specsavers, Spraynet, SSS Transport, Spar, Suricate, TAN Slaghuis, Tony’s Cash and Carry en die Wimpy.

For more breaking news visit us on ReviewOnline and CapricornReview or follow us on Facebook or Twitter
Exit mobile version