Sport

Rolbalspanne hard aan die oefen vir interdistrik kampioenskappe

Limpopo se rolbalspanne het Saterdag op die Polokwane Rolbalklub se bane bymekaargekom om vir oulaas te oefen voordat hulle aan die interdistrik kampioenskappe gaan deelneem. Die spanne het verskeie wedstryde gespeel om hul hand-oog-koördinasie in te oefen. Klubs van regoor Limpopo was teenwoordig en het hul beste voetjie voorgesit. Die spanne sal Limpopo van 9 …

Limpopo se rolbalspanne het Saterdag op die Polokwane Rolbalklub se bane bymekaargekom om vir oulaas te oefen voordat hulle aan die interdistrik kampioenskappe gaan deelneem.
Die spanne het verskeie wedstryde gespeel om hul hand-oog-koördinasie in te oefen. Klubs van regoor Limpopo was teenwoordig en het hul beste voetjie voorgesit.
Die spanne sal Limpopo van 9 tot 13 Maart in Johannesburg en Port Elizabeth verteenwoordig.

Storie en foto’s: RC Myburgh
>>rc.observer@gmail.com

Issie Coetzer maak gereed vir spel.
Lynn Lambert in aksie tydens die oefensessie.

You can read the full story on our App. Download it here.

Related Articles

Back to top button