Sport

Rolbalspelers sit beste voetjie voor vir Lim-span

Spelers van regoor die provinsie het Saterdag tydens die jaarlikse proewe by die Polokwane Rolbalklub bymekaargekom met die hoop om ‘n plek in die Limpopo-span te verseker. Deelnemers is in gemengde spanne opgedeel en het hul beste gelewer terwyl keurders hulle fyn dopgehou het. Spelers van onder andere Modjadjiskloof, Mookgophong, Louis Trichardt en Modimolle het …

Spelers van regoor die provinsie het Saterdag tydens die jaarlikse proewe by die Polokwane Rolbalklub bymekaargekom met die hoop om ‘n plek in die Limpopo-span te verseker.
Deelnemers is in gemengde spanne opgedeel en het hul beste gelewer terwyl keurders hulle fyn dopgehou het. Spelers van onder andere Modjadjiskloof, Mookgophong, Louis Trichardt en Modimolle het aan die proewe deelgeneem.
Die spanne sal later bekendgemaak word.

Storie en foto’s: RC Myburgh
>>rc.observer@gmail.com

Evelyn Cloete van Polokwane konsentreer hard voor sy die bal speel.
Polokwane se Issie Coetzer met die perfekte speelhou.

Related Articles

Back to top button