Sport

Jukskeiklub hou suksesvolle opedag

Verskeie klubs van regoor die provinsie sowel as verskeie skole het Saterdag by die Pietersburg Jukskeiklub saamgetrek om aan dié klub se jaarlikse opedag deel te neem. Die opedag word aangebied om aan amateurs en jongspelers die geleentheid te bied om kennis met die sport te maak terwyl dit terselfdertyd ‘n goeie oefensessie vir meer …

Verskeie klubs van regoor die provinsie sowel as verskeie skole het Saterdag by die Pietersburg Jukskeiklub saamgetrek om aan dié klub se jaarlikse opedag deel te neem.
Die opedag word aangebied om aan amateurs en jongspelers die geleentheid te bied om kennis met die sport te maak terwyl dit terselfdertyd ‘n goeie oefensessie vir meer professionele spelers is.
Die uitslae was teen druktyd nie bekend nie.

Storie en foto’s:RC Myburgh
>>rc.observer@gmail.com

Pieter-Willie Becker van Pietersburg Jukskeiklub laat waai met ‘n skei.
Pietersburg Jukskeiklub se Naas Cornelius met ‘n dwarsskei.

Related Articles

Back to top button