Sport

Fel stryd op die gras tydens rolbal- uitspeelstryd

Twee formidabele rolbalspelers het mekaar Saterdag die stryd aangesê om die titel as enkelklubkampioen van die Polokwane Rolbalklub. Na ‘n taai stryd tussen Lizette Deacon en Nicky Viljoen, het Viljoen uiteindeik geseëvier en is as vrouekampioen gekroon. Die mans se uitspeelstryd vind later plaas. Die Limpopofinaal sal Saterdag en Sondag by die Polokwane Rolbalklub gespeel …

Twee formidabele rolbalspelers het mekaar Saterdag die stryd aangesê om die titel as enkelklubkampioen van die Polokwane Rolbalklub.
Na ‘n taai stryd tussen Lizette Deacon en Nicky Viljoen, het Viljoen uiteindeik geseëvier en is as vrouekampioen gekroon.
Die mans se uitspeelstryd vind later plaas.
Die Limpopofinaal sal Saterdag en Sondag by die Polokwane Rolbalklub gespeel word. Wedstryde begin Saterdag om 08:00.

Storie en foto’s: NELIE ERASMUS
>>nelie.observer@gmail.com

Hooffoto: Die Polokwane Rolbalklub se nuwe vroue enkelklubkampioen is Nicky Viljoen.

Lizette Deacon kyk toe terwyl Nicky Viljoen die bal rol.
Lizette Deacon kyk toe terwyl Nicky Viljoen die bal rol.

Related Articles

Back to top button