Ringbalspelers spoggerig in hul Limpopo-kleure

Die o.11- tot o.13-ringbalspelers van Jakaranda Ringbalklub wat onlangs Limpopokleure verwerf het, is Ronaldo Richarte en Juané Kruger, voor. In die tweede ry is Chané Fouché, Damion Richarte, Pieter Kruger, Ian Fouché, Nikita Fouché en Amelia Wolmarans. In die derde ry is Chris van der Walt, Tanika Wilkenson, Larissa de Villiers en Karlize Bacher. Agter …

Die o.11- tot o.13-ringbalspelers van Jakaranda Ringbalklub wat onlangs Limpopokleure verwerf het, is Ronaldo Richarte en Juané Kruger, voor. In die tweede ry is Chané Fouché, Damion Richarte, Pieter Kruger, Ian Fouché, Nikita Fouché en Amelia Wolmarans. In die derde ry is Chris van der Walt, Tanika Wilkenson, Larissa de Villiers en Karlize Bacher. Agter is Roean van Breda, Ané van Dyk, Marcelle de Villiers, Chanelle Cloete en Antoné Smit. Christine Retief, Dirk Lourens en Kayla de Villiers was afwesig toe die foto geneem is.

‘n Totaal van 21 van Jakaranda Ringbalklub se o.15- tot seniorspelers het onlangs provinsialekleure gekry. Hulle is Duané van der Merwe, Wilmaretia Nell, Zandré Cloete, Andries Wolmarans en Elyon Els. In die tweede ry is Simoné Landsberg, Lize-Merie Troskie, Nikoela van der Walt, Roeline van Breda, Maritsa Roelofse en Tanya Cloete. In die derde ry is Alicia Venter, Nicolette Immelman, Lize-Marie Geldenhuys, Cherené Benade, Juan-Claude de Beer, Tommie Fouché, Lizelle Benade en Jackie Ueckermann. Agter is Duanne Ueckermann en Thys Venter.
Exit mobile version