Sport

Sonskyndag sorg vir 4×4-pret

Met Limpopo 4×4-klub se spanbyeenkoms Saterdag kon klublede hul vaardighede op die hindernisbaan op die Silikonpad beproef. Rob Wilson het eerste geeïndig in sy pypkar met 370 punte, gevolg deur Bernard Radmore in sy Willys Jeep met 321 punte in die tweede plek. Japie van Staden was derde in sy Pajero met 315 punte. Martin …

Met Limpopo 4×4-klub se spanbyeenkoms Saterdag kon klublede hul vaardighede op die hindernisbaan op die Silikonpad beproef.
Rob Wilson het eerste geeïndig in sy pypkar met 370 punte, gevolg deur Bernard Radmore in sy Willys Jeep met 321 punte in die tweede plek. Japie van Staden was derde in sy Pajero met 315 punte.
Martin Groenewald, klubvoorsitter sê die byeenkoms was ‘n reuse sukses wat deelnemers en toeskouers terdeë geniet het.

Hoof Foto: Bernard Radmore is in die tweede plek met sy Willys Jeep.

BARRY VILJOEN
>>barryv.observer@gmail.com

Rob Wilson in die pypkar wat hom die eersteplek tydens die spanbyeenkoms besorg het.
Rob Wilson in die pypkar wat hom die eersteplek tydens die spanbyeenkoms besorg het.
Voertuie se vermoëns is tot die uiterste beproef.
Voertuie se vermoëns is tot die uiterste beproef.

Related Articles

Back to top button