Sport

Plaaslike karatekas na nasionale kampioenskappe

Karatekas van twee plaaslike klubs, JKA Carpe Diem en Pietersburg JKA Karateklub het onlangs provinsiale kleure verwerf en gaan op 20 en 21 Mei aan die Suid-Afrikaanse JKA Kampioenskappe in Johannesburg deelneem. Hoof Foto: Foto: RC Myburgh  – Karatekas van Pietersburg JKA Karateklub wat in Mei aan die Suid-Afrikaanse JKA Kampioenskappe deelneem is Anika Badenhorst en Stephan …

Karatekas van twee plaaslike klubs, JKA Carpe Diem en Pietersburg JKA Karateklub het onlangs provinsiale kleure verwerf en gaan op 20 en 21 Mei aan die Suid-Afrikaanse JKA Kampioenskappe in Johannesburg deelneem.

Hoof Foto: Foto: RC Myburgh  – Karatekas van Pietersburg JKA Karateklub wat in Mei aan die Suid-Afrikaanse JKA Kampioenskappe deelneem is Anika Badenhorst en Stephan van Rensburg. In die tweede ry is Klarissa Stelzer, Paul Snyman en Nathan Weideman. In die derde ry is Gadima Seriti, Marisa Claassens, Cornea Claassens, Terrens Van Wyk, Oriinga Maudu en Abram Mashione. Agter is Koos Hartzenberg, sensei Piet van Rensburg en Manie Greyling. JJ Hartzenberg, William Malebana en Malesela Malebana was afwesig.

Tumisho Phokane en Lethabo Kekana van JKA Carpe Diem verwerf provinsiale kleure. Saam met hulle is sensei Valrie Nepgen.
Tumisho Phokane en Lethabo Kekana van JKA Carpe Diem verwerf provinsiale kleure. Saam met hulle is sensei Valrie Nepgen.
Lede van JKA Carpe Diem wat in Mei aan die Suid-Afrikaanse Kampioenskappe deelneem, is Franco Lingenfelder, Fred Scott en Emmanuel Manuka. Agter is Andri Cronjé, sensei Valerie Nepgen, sensei Ruan Stander, Henri Purcock en Renier du Toit.

Related Articles

Back to top button