Sport

Pietersburg Dorp Rugbyklub se topspelers kry erkenning

Rugbyspelers van Pietersburg Dorp Rugbyklub is tydens die klub se onlangse jaareindfunksie en prysuitdeling vir hul prestasies deur die jaar vereer. Pierre Coetzee het trofeë as Klubkaptein van die Jaar en Span van die Jaar namens die eerstespan ontvang terwyl Ruan Viljoen die trofee as speler wat die meeste drieë gedruk het, ontvang het. Juan …

Rugbyspelers van Pietersburg Dorp Rugbyklub is tydens die klub se onlangse jaareindfunksie en prysuitdeling vir hul prestasies deur die jaar vereer. Pierre Coetzee het trofeë as Klubkaptein van die Jaar en Span van die Jaar namens die eerstespan ontvang terwyl Ruan Viljoen die trofee as speler wat die meeste drieë gedruk het, ontvang het. Juan Vos is die speler wat die meeste punte gedurende jaar aangeteken het.
Die Voorspeler van die Jaar is Smiley Mokoto en Agterspeler van die Jaar, Jaco Hough. Johan Heyneke het met die trofee as Sportman van die Jaar weggestap terwyl Kallie Stassen as speler wat die meeste vordering getoon het, aangewys is.

RC Myburgh
>>rc.observer@gmail.com

Die trofee vir beste vordering gaan aan Kallie Stassen.
Die trofee vir beste vordering gaan aan Kallie Stassen.
Johan Heyneke is Pietersburg Dorp Rugbyklubs se Sportman van die Jaar.
Johan Heyneke is Pietersburg Dorp Rugbyklubs se Sportman van die Jaar.
Voorspeler van die Jaar is Smiley Mokoto.
Voorspeler van die Jaar is Smiley Mokoto.
Juan Vos het die meeste punte vir die jaar behaal.
Juan Vos het die meeste punte vir die jaar behaal.
Ruan Viljoen het die meeste drieë die seisoen gedruk.
Ruan Viljoen het die meeste drieë die seisoen gedruk.
Pierre Coetzee met die Klubkaptein- en Span van die Jaar-trofeë.
Pierre Coetzee met die Klubkaptein- en Span van die Jaar-trofeë.

You can read the full story on our App. Download it here.

Related Articles

Back to top button