LettersOpinion

Gesin bedank almal vir hulle hulp en bystand

ONS gesin bedank graag al die vriende wat ons bygestaan het na die heengaan van ons seun, Anton de Vos (22).

ONS gesin bedank graag al die vriende wat ons bygestaan het na die heengaan van ons seun, Anton de Vos (22). ‘n Spesiale dank aan Awie Hattingh en die Mokopane Swemklub se ouers en die eienaars van Chops & Chives vir al die eetgoed.

Dankie ook aan El Shaddai begrafnisondernemers en dr. Chris Harris wat die diens gelei het. Christo van Zyl en al die werkers van Anglo American se konstruksie-afdeling julle bystand word waardeer, so ook die gemeenskap se oproepe en inloer by ons gesin.

Francois en Magda de Vos

Gesin in rou na Anton se heengaan

Related Articles

Check Also
Close
Back to top button