Schools

Die Anker byt in die stof teen PHS

Hoërskool Pietersburg en Hoërskool De Anker het mekaar Saterdag op die sportvelde ontmoet.

POLOKWANE – Met groot opwagting vir ‘n dag propvol aksie op die sportvelde, het Hoërskool Die Anker se spanne reeds van Vrydag af by Hoërskool Pietersburg opgedaag.

Dit is die eerste jaar wat PHS deel is van die NWU Prestigereeks, waarin skole soos Hoërskool Noordheuwel, Hoërskool Rustenburg en Potchefstroom Volkskool deelneem.

PHS val in poel D wat bestaan uit Potchefstroom Gimnasium, Die Anker en Lichtenburg.

Die Anker het nie C-spannetbalwedstryde gehad nie en daar is gereël om teen Myngenoegen English Preparatory School (MEPS) se A-spanne te speel.

Puntemakers van die eerste rugbyspan was Hanno van Zyl en Vincent Luckhoff.

For more breaking news follow us on Facebook Twitter Instagram or join our WhatsApp group

Related Articles

Back to top button