Kultuur-Osies deur na nasionale kompetisies

Leerders van dié skool het in onlangse weke goed presteer in verskeie kompetisies op distriksvlak.

POLOKWANE – Talle van Oosskool se kultuurleerders het onlangs aan Radikale Redenaars, Radikale Lees, Conspirito en Oppie Tong Af deelgeneem.

Hier volg dan hulle uitslae:

Radikale Lees:

Die volgende leerders dring direk deur na die nasionale finaal in Boksburg op 21 Oktober.

Gr. 1:
• Lees Prosa: Pieter Botha.
• Lees Poësie: Milah Steyn.

Gr. 2:
• Lees Prosa: Joshua Brandt.
Dié leerders neem deel aan die Limpopo streeksfinaal op 16 Oktober by Curro Heuwelkruin:

Gr. 3:
• Lees Prosa: Juantè Duvenage, Lehan Kruger, Willisé Viljoen, Mariet Smit en Ariana Kruger

Gr. 5:
• Lees Poësie: Lisa Pieterse, Arnich diu Toit en Jayden Gouws.
• Lees Prosa: Jayden Gouws, Lisa Pieterse en Arnich du Toit.
• Reading Prose: Jayden Gouws.

Radikale Redenaars:

Nasionale finaal in Boksburg op 21 Oktober.

Spanredenaars:

• Gr. 3: Amieke Bornman, Chrizander Ehlers, Niel Opperman en Amelia Marx.
• Gr. 5: Keisha Engelbrecht, Keana Kruger, Wernich Daly en Rohan Bernardi.
Limpopo streeksfinaal op 16 Oktober by Curro Heuwelkruin:

Gr. 5:
• Redenaars: Lana Venter en Jo-Ané Pieterse.

Oppie Tong Af:
Lana Venter dring deur na die Nasionale finaal op 12-14 Oktober by Laerskool Rooihuiskraal.

Conspirito

Gr. 5 Conspirito Limpopo item wenners: Lisa Pieterse, Jo-Ané Pieterse, Jayden Gouws en Arnich du Toit.

Die volgende leerders is itemwenners van die aanlyn forte nasionale rondte:

Spanredenaars:
• Gr. 4: Ferdie von Ludwig, Christiaan van Zyl, Amoré Botha en Roné Putter.

Gr. 4 spanredenaars: Roné Putter, Amoré Botha, Christiaan van Zyl en Ferdie von Ludwig.

• Gr. 6: Lukas van Reede van Oudtshoorn, Yoalise Els, Annebelle Jansen en Mariné van Zyl.

Conspirito Limpopo itemwenners:
Gr. 5: Arnich du Toit, Jayden Gouws, Jo-Ané Pieterse en Lisa Pieterse.

For more breaking news follow us on Facebook Twitter Instagram or join our WhatsApp group
You can read the full story on our App. Download it here.
Exit mobile version